Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Christopher Doyle | |
Geboorte | 2 Mei 1952 |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Kinematograaf, akteur, en regisseur |
Aktiewe jare | 1978–nou (photographer); 1983–nou (cinematographer) |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Christopher Doyle (gebore 2 Mei 1952) is 'n Australiese kinematograaf, akteur, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente In the Mood for Love (2000), Hero (2002), 2046 (2004), en Paranoid Park (2007).