Christopher Evan Welch

Christopher Evan Welch
Geboorte (1965-09-28)28 September 1965
Sterfte 2 Desember 2013 (op 48)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Christopher Evan Welch (28 September 1965 – 2 Desember 2013) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Vicky Cristina Barcelona (2008), Lincoln (2012), en The Master (2012), en in die televisiereeks Silicon Valley (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne