Christopher McDonald | |
Geboorte | 15 Februarie 1955 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Christopher McDonald (gebore 15 Februarie 1955) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Thelma & Louise (1991), Quiz Show (1994), en Happy Gilmore (1996), en in die televisiereeks Harry's Law (2011).