Christopher Meloni

Christopher Meloni
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Christopher Peter Meloni
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Christopher Meloni is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Man of Steel (2013), 42 (2013), en Sin City: A Dame to Kill For (2014), en in die televisiereeks Law & Order: Special Victims Unit (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne