Christopher Mintz-Plasse | |
Geboortenaam | Christopher Charles Mintz-Plasse |
---|---|
Geboorte | 20 Junie 1989 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 2007–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Christopher Mintz-Plasse (gebore 20 Junie 1989) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Superbad (2007), Kick-Ass (2010), Kick-Ass 2 (2013), en How to Train Your Dragon 2 (2014).