Christopher Sabat

Christopher Sabat
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2[1]
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Christopher Sabat is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Yu Yu Hakusho: Ghost Files (1992), Dragon Ball Z (1996), One Piece (1999), en Panty & Stocking with Garterbelt (2010).

  1. "Colorado Anime Fest - Christopher R. Sabat". Colorado Anime Fest (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Oktober 2015. Besoek op 26 Januarie 2016.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne