Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Christopher Stone | |
Geboortenaam | Thomas Edward Bourassa |
---|---|
Geboorte | 4 Oktober 1942 |
Sterfte | 20 Oktober 1995 (op 53) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Gabrielle Stone |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Aktiewe jare | 1968–1994 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Christopher Stone (4 Oktober 1942 – 20 Oktober 1995) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Howling (1981), The Junkman (1982), en Cujo (1983), en in die televisiereeks The New Lassie (1989).