’n Chron is die kleinste eenheid van tyd wat in die geochronologie gebruik word en is tydperke waarin tydsnedes onderverdeel word.
In die chronostratigrafie word dit ’n chronosone genoem.
Developed by Nelliwinne