Chuck Connors

Chuck Connors
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kevin Joseph Connors
Geboorte (1921-04-10)10 April 1921
Sterfte 10 November 1992 (op 71)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Aktiewe jare 1952–1991
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chuck Connors (10 April 1921 – 10 November 1992) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Old Yeller (1957), Move Over, Darling (1963), Soylent Green (1973), en Tourist Trap (1979).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne