Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Chuck Russell | |
Geboortenaam | Charles Russell |
---|---|
Geboorte | 9 Mei 1952 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, vervaardiger, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Chuck Russell (gebore 9 Mei 1952) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Nightmare on Elm Street 3: Dream Warriors (1987), The Blob (1988), The Mask (1994), en Eraser (1996).