Charles Elwood "Chuck" Yeager (Myra, 13 Februarie 1923 - Los Angeles, 7 Desember 2020[1][2]) was 'n Amerikaanse vegvlieënier gedurende die Tweede Wêreldoorlog, toetsvlieënier en afgetrede generaal. Hy het bekendheid verwerf nadat hy die eerste persoon was wat deur die klankgrens gevlieg het.