Chun Doo-hwan

Chun Doo-hwan
전두환
Chun Doo-hwan
Chun Doo-hwan ca. 1980–1988

5de President van Suid-Korea
Ampstermyn
1 September 1980 – 24 Februarie 1988
Eerste minister Nam Duck-woo
Yoo Chang-soon
Kim Sang-hyup
Chin Iee-chong
Lho Shin-yong
Kim Chung-yul
Voorafgegaan deur Choi Kyu-hah
Park Choong-hoon (waarnemend)
Opgevolg deur Roh Tae-woo

President van die Demokratiese Geregtigheidsparty
Ampstermyn
15 Januarie 1981 – 10 Julie 1987
Voorafgegaan deur Amp gestig
Opgevolg deur Roh Tae-woo

Persoonlike besonderhede
Gebore (1931-01-18)18 Januarie 1931
Gosen, Keishōnan-dō, Korea, Japannese Keiserryk (nou Suid-Korea)
Sterf 23 November 2021 (op 90)
Seoel, Suid-Korea
Politieke party Demokratiese Geregtigheidsparty
Eggenoot/-note Lee Soon-ja (huwelik in 1958)
Kind(ers) 4
Alma mater Koreaanse Militêre Akademie
Religie Koreaanse Boeddhisme
Rooms-Katolieke Kerk (vroeër)
Handtekening

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
Diens/Tak Republiek van Korea weermag
Jare in diens 1951–1987
Rang Generaal
Eenheid Verdedigingsveiligheid, KCIA
Oorloë/Veldslae Viëtnamoorlog

Chun Doo-hwan (Koreaanse uitspraak: [tɕʌn.du.ɦwan] of [tɕʌn] [tu.ɦwan]; gebore op 18 Januarie 193123 November 2021) was 'n voormalige generaal van die Suid-Koreaanse leër wat van 1980 tot 1988 as president van Suid-Korea gedien het, van Desember 1979 tot September 1980 as 'n nie-gekose staatsgreepleier en van 1980 tot 1988 as verkose president. Chun is in 1996 ter dood veroordeel vir sy 'n rol in die Gwangju-bloedbad, maar is later vergewe deur president Kim Young-sam, met die advies van die destydse president-verkose Kim Dae-jung, wat Chun se administrasie ongeveer 20 jaar tevore ter dood veroordeel het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne