Chyler Leigh

Chyler Leigh
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Chyler Leigh Potts
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chyler Leigh (gebore 10 April 1982) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Not Another Teen Movie (2001) en Brake (2012), en in die televisiereekse Safe Harbor (1999) en Grey's Anatomy (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne