Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ciara Hanna | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ciara Hanna (gebore 20 Januarie 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente All American Christmas Carol (2013) en Pernicious (2014), en in die televisiereekse The Bold and the Beautiful (1987) en Power Rangers Megaforce (2013).