Cicely Tyson | |
![]() | |
Geboorte | 19 Desember 1924 Harlem, New York, NY, VSA |
---|---|
Sterfte | 28 Januarie 2021 (op 96) Los Angeles, CA, VSA |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1951–2021 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Cicely Tyson (19 Desember 1924–28 Januarie 2021) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sounder (1972), Fried Green Tomatoes (1991), Diary of a Mad Black Woman (2005), en The Help (2011).