Cindy Williams

Cindy Williams
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Cynthia Jane Williams
Geboorte 22 Augustus 1947
Van Nuys, Los Angeles County, Kalifornië, Verenigde State
Sterfte 30 Januarie 2023 (op 75)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1970-2023
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cindy Williams (22 Augustus 1947 - 30 Januarie 2023) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente American Graffiti (1973), The Conversation (1974), en More American Graffiti (1979), en in die televisiereeks Laverne & Shirley (1976).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne