Claire Coffee

Claire Coffee
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Claire Elizabeth Coffee
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en regisseuse
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Claire Coffee (gebore 14 April 1980) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The West Wing (1999) en Grimm (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne