Claire Danes | |
![]() | |
Geboortenaam | Claire Catherine Danes |
---|---|
Geboorte | 12 April 1979 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1990–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Claire Danes (gebore 12 April 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Romeo + Juliet (1996) en The Hours (2002), en in die televisiereekse My So-Called Life (1994) en Homeland (2011).