Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Clancy Brown | |
Geboortenaam | Clarence J. Brown III |
---|---|
Geboorte | 5 Januarie 1959 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1983–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Clancy Brown (gebore 5 Januarie 1959) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Shawshank Redemption (1994), Starship Troopers (1997), Warcraft (2016), en Thor: Ragnarok (2017).