Clara Bow

Clara Bow
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Clara Gordon Bow
Geboorte (1905-07-29)29 Julie 1905
Sterfte 27 September 1965 (op 60)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1921–1933
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Clara Bow (29 Julie 1905 – 27 September 1965) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente It (1927), Wings (1927), The Wild Party (1929), en Call Her Savage (1932).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne