Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Clare Kramer | |
![]() | |
Geboortenaam | Clare Elizabeth Kramer |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Vervaardiger, aktrise, en skryfster |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Clare Kramer (gebore 3 September 1974) is 'n Amerikaanse vervaardiger, aktrise, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente In & Out (1997), Bring It On (2000), en The Rules of Attraction (2002), en in die televisiereeks Buffy the Vampire Slayer (1996).