Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Clare-Hope Ashitey | |
Geboorte | 12 Februarie 1987 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Clare-Hope Ashitey (gebore 12 Februarie 1987) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Beyond the Gates (2005), Children of Men (2006), Exodus (2007), en Black Brown White (2011).