Claremont | |
---|---|
Koördinate: 26°10′50″S 27°57′30″O / 26.18056°S 27.95833°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Hoofplek | Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,07 km2 (0,41 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 9 183 |
• Digtheid | 8 582/km2 (22 230/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 28,3% |
• Indiërs/Asiërs | 0,5% |
• Bruin mense | 31,7% |
• Swart mense | 39,1% |
• Ander | 0,3% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 47,4% |
• Engels | 17,1% |
• Tswana | 13,7% |
• Zoeloe | 5,1% |
• Ander | 16,7% |
Claremont is ’n mindergegoede voorstad van Johannesburg, sowat 9 km wesnoordwes van die stadsaal. Toe die ou munisipale grense nog gegeld het, was dit een van Johannesburg se mees westelike voorstede wat aan Roodepoort gegrens het.