Clarence Williams III | |
Geboorte | 21 Augustus 1939 |
---|---|
Sterfte | 4 Junie 2021 (op 81) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat | Gloria Foster |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Clarence Williams III (21 Augustus 1939 - 4 Junie 2021) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Half Baked (1998), The General's Daughter (1999), Reindeer Games (2000), en Lee Daniels' The Butler (2013).