Claudette Colbert

Claudette Colbert
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Émilie Claudette Chauchoin
Geboorte (1903-09-13)13 September 1903
Sterfte 30 Julie 1996 (op 92)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1925–1965, 1974–1987
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Claudette Colbert (13 September 1903 – 30 Julie 1996) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente It Happened One Night (1934), Midnight (1939), The Palm Beach Story (1942), en Since You Went Away (1944).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne