Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Claudia Christian | |
Geboortenaam | Claudia Ann Coghlan |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en skryfster |
Aktiewe jare | 1984–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Claudia Christian (gebore 10 Augustus 1965) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Atlantis: The Lost Empire (2001) en Half Past Dead (2002), en in die televisiereeks Babylon 5 (1994).