Claudia Karvan

Claudia Karvan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 19 Mei 1972 (1972-05-19) (52 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Aktiewe jare 1983–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Claudia Karvan (gebore 19 Mei 1972) is 'n Australiese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Daybreakers (2009) en in die televisiereekse The Secret Life of Us (2001), Love My Way (2004), en Spirited (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne