Claudia Wells

Claudia Wells
Geboortenaam Claudia Grace Wells
Geboorte 05 Julie 1966 (1966-07-05) (58 jaar oud)
Kuala Lumpur, Maleisië
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1979–1987, 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Claudia Wells (gebore 5 Julie 1966) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Back to the Future (1985).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne