Claudio Abbado | |
---|---|
Claudio Abbado in 2012. | |
Gebore | 26 Junie 1933 Milaan (Italië) |
Sterf | 20 Januarie 2014 (op 80) Bologna (Italië) |
Beroep(e) | Musiekdirigent |
Claudio Abbado (* 26 Junie 1933, Milaan ‒ † 20 Januarie 2014)[1][2] was 'n Italiaanse dirigent en musiekfundus. Hy was die musiekdirekteur van die Luzern-feesorkes, die La Scala-opera in Milaan, die Weense Staatsopera, die Londen Simfonieorkes, die Chicago Simfonieorkes en die Berliner Philharmoniker.