Clea DuVall

Clea DuVall
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Clea Duvall (2016)

Geboortenaam Clea Helen D'Etienne DuVall
Geboorte 25 September 1977 (1977-09-25) (47 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Clea DuVall (gebore 25 September 1977) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Faculty (1998), Ghosts of Mars (2001), Identity (2003), en Argo (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne