Cleo King

Cleo King
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Harriet Cleo King
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cleo King (gebore 21 Augustus 1962) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Magnolia (1999), Bubble Boy (2001), Pineapple Express (2008), en The Hangover (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne