Clifford Odets | |
Geboorte | 18 Julie 1906 |
---|---|
Sterfte | 14 Augustus 1963 (op 57) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Clifford Odets (18 Julie 1906 – 14 Augustus 1963) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente None But the Lonely Heart (1944), Clash by Night (1952), Sweet Smell of Success (1957), en The Story on Page One (1959).