Clifton Davis

Clifton Davis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Clifton Duncan Davis
Geboorte 4 Oktober 1945 (1945-10-04) (79 jaar oud)
Chicago, Illinois, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1971–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Clifton Davis (gebore 4 Oktober 1945) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bitter Moon (1992), Any Given Sunday (1999), Happy Feet (2006), en A Hologram for the King (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne