Clifton Powell

Clifton Powell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 16 Maart 1956 (1956-03-16) (68 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Clifton Powell (gebore 16 Maart 1956) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rush Hour (1998), Deep Rising (1998), Next Friday (2000), en Ray (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne