Clinidae

Clinids
Heterostichus rostratus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Clinidae
Genera

Baie; sien teks

Die Klipvisse (Clinidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is twintig genera met drie en tagtig spesies wat hoort tot dié familie en een en veertig van die spesies kom aan die Suider-Afrikaanse kus voor en al een en veertig dié spesies is endemies aan Suider-Afrika.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne