Clint Howard

Clint Howard
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Clint Howard (gebore 20 April 1959) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rock 'n' Roll High School (1979), Apollo 13 (1995), en The Waterboy (1998), en in die televisiereeks Gentle Ben (1967).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne