Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Volledige naam | Club Deportivo Lugo |
Opgerig | 1953 |
Stadion | Estadio Anxo Carro |
Kapasiteit | 6 800 |
Voorsitter | José Bouso |
Afrigter | Juanfran García |
Kompetisie | Segunda División |
Club Deportivo Lugo is 'n sokkerklub in die Spaanse liga geleë in Lugo (Galisië). Dit is gestig in 1953 deur die samesmelting van Ximnástica Lucense en Club Deportivo Polvorín. Die Lugo's speel hul tuiswedstryde op Anxo Carro Stadion wat in 1974 geopen is.