Clyde Kusatsu

Clyde Kusatsu
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 13 September 1948 (1948-09-13) (76 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Clyde Kusatsu (gebore 13 September 1948) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Midway (1976), Paradise Road (1997), en The Interpreter (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne