Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Cody Linley | |
Geboorte | 20 November 1989 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Cody Linley (gebore 20 November 1989) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente When Zachary Beaver Came to Town (2003) en Hoot (2006), en in die televisiereekse Dancing with the Stars (2005) en Hannah Montana (2006).