Cody Walker (akteur)

Cody Walker
Geboortenaam Cody Beau Walker
Geboorte 13 Junie 1988 (1988-06-13) (36 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2013–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cody Walker (gebore 13 Junie 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Furious 7 (2015), USS Indianapolis: Men of Courage (2016), en The Last Full Measure (2018), en in die televisiereeks In the Rough (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne