Coen Moulijn in 1968 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Coenraadt Moulijn | ||
Gebore | 15 Februarie 1937 | ||
Geboorteplek | Rotterdam, Nederland | ||
Oorlede | 4 Januarie 2011 (op 73) | ||
Plek oorlede | Rotterdam, Nederland | ||
Speelposisie | Vleuel | ||
Jeugloopbaan | |||
Xerxes | |||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1954–1955 | Xerxes | 38 | (4) |
1955–1972 | Feyenoord | 487 | (84) |
Totaal | 525 | (88) | |
Nasionale span | |||
1956–1969 | Nederland | 38 | (4) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga.. † Kere uitgedraf (Doele). |
Coenraadt "Coen" Moulijn (gebore 15 Februarie 1937 in Rotterdam - oorlede 4 Januarie 2011 in Rotterdam) was 'n bekende Nederlandse sokkerspeler.
Sy sokkerloopbaan het in 1954 by die Rotterdamse sokkerklub XerxesDZB begin. Van 1955 tot 1972 het hy by die sokkerklub Feyenoord (ook in Rotterdam) gespeel. Hy het ook vir die Nederlandse nasionale sokkerspan uitgedraf.