Coenraad De Buys | |
---|---|
Gebore | 1761 Wagenboomrivier, Montagu |
Sterf | 1821 Naby Zoutpansberg |
Ander name | Coenraad Buys "Moro"[1][2] "Kgowe" |
Beroep | Boer |
Bekend vir | Stigter van kleurlinggemeenskap by die Soutpansberge |
Lengte | 7 ft (213 cm) |
Eggenoot | Elizabeth Van de Kaap (1812–1820) |
Lewensmaat | Veelvuldige inheemse vroue, insluitened Maria Van der Horst |
Kinders | 315 (beweer)[3] |
Ouer(s) | Jan du Buys (vader) Christina Scheepers (moeder) |
Handtekening | |
![]() |
Coenraad Buys was 'n boer op die oosgrens van die Kaapkolonie, avonturier, swerwer, poligamis, rebel en stigter van die bekende kleurlinggemeenskap by die Soutpansberge vroeg in die negentiende eeu.