Colchester

Vir ander gebruike, sien Colchester (dubbelsinnig).

Colchester

Kaart Colchester Universiteit
Colchester Kasteel
 Staat Verenigde Koninkryk
 Land Die Engelse vlag Engeland
 Graafskap Essex
 Stigting 200 v.C.  
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 104 390
 Tydsone MGT 0

Colchester is 'n stad in Essex in die suidooste van Engeland. Die stad is moontlik die oudste stad in die Verenigde Koninkryk. Colchester was die Romeinse hoofstad van Brittanje in 0 v.C. gewees. Daar woon 104 390 mense en daar is 'n groot dieretuin genaamd Colchester Zoo. Die Universiteit van Essex is ook daar geleë.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne