Cole Sprouse | |
![]() | |
Geboortenaam | Cole Mitchell Sprouse |
---|---|
Geboorte | 4 Augustus 1992 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1993–2012 2017–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Cole Sprouse (gebore 4 Augustus 1992) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Big Daddy (1999) en in die televisiereekse Friends (1994), The Suite Life of Zack and Cody (2005), en Riverdale (2016).