Colette Mann

Colette Mann
Geboorte 1950 (74–75 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Colette Mann (gebore 1950) is 'n Australiese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Dish (2000) en in die televisiereekse Prisoner (1979) en MDA (2002).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne