| |||||
Sien ander Meksikaanse deelstate | |||||
Amptelike naam: Estado Libre y Soberano de Colima ("Vrye en onafhanklike staat van Colima") | |||||
Leuse: El temple del brazo es vigor en la tierra ("Die hardheid van die arm is 'n krag op aarde") | |||||
Land | Meksiko | ||||
Hoofstad | Colima | ||||
Grootste stad | Manzanillo | ||||
Munisipaliteite | 10 | ||||
Oppervlakte | 5 625 km²[1] (29ste) | ||||
Hoogste punt | Colima (3 820 m[2]) | ||||
Bevolking (2010) - Totaal - Digtheid |
650 555[3] (31ste) 120 inw./km² (9de) | ||||
Demoniem | Colimense | ||||
Goewerneur | Mario Anguiano (PRI) | ||||
Senators[4] | Leticia Sosa Govea (PAN) Jesús Dueñas (PAN) Rogelio Rueda (PRI) | ||||
Stigting | 9 Desember 1856[5][6] (23ste) | ||||
MOI (2010) | 0,852 – hoog (8ste) | ||||
BBP (KKP (2010) - Totaal - Per capita |
3 548 555,60 VSA-$[7] 5 455 VSA-$ | ||||
Tydsone - Somertyd |
CST (UTC−6) CDT (UTC−5) | ||||
Poskode | 28 | ||||
ISO 3166-2 | MX-COL | ||||
Amptelike webwerf | colima-estado.gob.mx |
Colima (uitgespreek [koˈlima]) is een van die 31 deelstate wat, saam met die Federale Distrik, die 32 Federale Entiteite van Meksiko vorm.