Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Colin Gordon | |
Geboorte | 27 April 1911 |
---|---|
Sterfte | 4 Oktober 1972 (op 61) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Colin Gordon (27 April 1911 – 4 Oktober 1972) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Three on a Spree (1961), The Pink Panther (1963), en Casino Royale (1967), en in die televisiereeks Department S (1969).