Colin Jeavons

Colin Jeavons
Geboortenaam Colin Abel Jeavons
Geboorte 20 Oktober 1929 (1929-10-20) (95 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Colin Jeavons (gebore 20 Oktober 1929) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Life and Death of Sir John Falstaff (1959), A Matter of Degree (1960), St. Ives (1967), en The Hitchhiker's Guide to the Galaxy (1981).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne