Colin Salmon

Colin Salmon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 6 Desember 1962 (1962-12-06) (62 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 4
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Colin Salmon (gebore 6 Desember 1962) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The World Is Not Enough (1999), Resident Evil (2002), AVP: Alien vs. Predator (2004), en Punisher: War Zone (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne