Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Common | |
Geboortenaam | Lonnie Corant Jaman Shuka Rashid Lynn |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1991–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Common (gebore 13 Maart 1972) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Smokin' Aces (2006), Wanted (2008), Selma (2014), en Suicide Squad (2016).